Teddie oorboord
Die vreeslose seerower, Kaptein Skarminkel se geliefde Teddie val tydens n woeste seegeveg oorboord. Kaptein Skarminkel moet die hulp van dapper kabouters en feetjies inspan om sy beertjie te gaan red. Is hulle mans genoeg vir die wrede Mensvreter wat alle verlore beertjies gevange hou …? ISBN: 978
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $15
×