Slimkoppe - Ek is Vier
Slimkoppe Ek is Vier is 'n volkleur-aktiwiteitsboek, ontwikkel om vierjariges sleutelvaardighede te help aanleer terwyl hulle speel-speel aktiwiteite aanpak saam met die liewe Slimkoppe-karakters. Agter in die boek is stap-vir-stap-notas vir ouers. ISBN: 9781775783411 Writer / Skrywer: C. Bloch •
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $15
×