Ouma Hester en die Getaway-kar

Met die hulp van vier bose oumas van die Huur 'n Ouma agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk om nuwe speletjies uit te dink. Maar gelukkig is daar ook oumas soos ouma Hester, Tian en Lisa se ouma. Haar Getawaykar se wapens skrik vir niks. ISBN: 9780798180726 Writer / Skryw
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $10
×