Mooihoekbos - Boeta is kwaad: Boek 1

 
In Mooihoekbos weerklink die gegrom van 'n kwaai beertjie: Boeta se kleinsus Santie het haar ouboet se gunstelingboek per ongeluk geskeur. Boeta is regtig baie, baie kwaad! En hy besluit om haar terug te kry … ISBN: 9781928446026 Writer / Skrywer: Marie Tibi Illustrator / Illustrasies: Fabien Öck
Store:
saarkie stories
Price:
$5
0 0
×