Hykie Berg - My storie van hoop
My storie van hoop Hykie Berg is 'n bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg oor Suid-Afrika vir sy rol in Binnelanders en as wenner van Survivor. Hy is ook 'n verslaafde. Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier vertel hy sy verhaal openhartig
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $35
×