Grilgrypers 3: Kamp vir monsters

 
Volgens Clayton se pa en sy nuwe verloofde is hy 'n probleemkind. Hy word na 'n eksklusiewe rehabilitasiekamp vir tieners gestuur, maar dis nie net die streng sekuriteit en geheimsinnige personeel wat aandui iets is nie pluis nie. ISBN: 9780798176781 Writer / Skrywer: Hugo De Wet Illustrator / Il
Store:
saarkie stories
Price:
$10
0 0
×