Die Begenadigdes - deur Francine Rivers
![Crating or packing service - for transport: Die Begenadigdes - deur Francine Rivers Crating or packing service - for transport: Die Begenadigdes - deur Francine Rivers](/i/saarkiestories.vendo.co.nz/images/products/00145-1_MD.jpg?t=1738372643)
Die vroue in Jesus se geslagsregister was dapper, het risiko’s geneem en die onverwagte gedoen. Hulle was nie perfek nie, en tog het God hulle in sy wonderlike plan gebruik om die Verlosser van die wêreld voort te bring. ETA 30 Okt 2023 Ons leef in moeilike tye en soek antwoorde op miljoene vrae
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $35
×