Ben gaan skool toe
![Crating or packing service - for transport: Ben gaan skool toe Crating or packing service - for transport: Ben gaan skool toe](/i/saarkiestories.vendo.co.nz/images/products/00265-1_MD.jpg?t=1738372199)
Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou! Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak … Zuléka Smit se pragtige stor
- Store:
- saarkie stories
- Price:
- $20
×